The best bookmaker bet365

Дървен материал от www.emsien3.com

Oupa en Ouma Dag by Huttenpark

Written by Llewellyn Gray on .

Oupa en Oumadag is beslis `n hoogtepunt op die Gr1 - Hutties se kalender. Op 24 Oktober het hulle weereens die Huttie oupas en oumas bederf met optredes deur die Junior Koor en Tamboernooientjies. Hulle het ook lekker gesmul aan die eetgoedjies. Elke oupa en ouma het ook `n geskenkie gekry, wat self deur die klein Hutties gemaak is.

oupa_en_ouma_dag_1 oupa_en_ouma_dag_2 

oupa_en_ouma_dag_3

Online bookmaker Romenia betwin365.webs.com